| Modulekode | KIT 311 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Oriëntering in die gebruik van elektroniese tegnologieë en hulpmiddels in die konstruksiebedryf. Oortuigende groepkommunikasie. Effektiewe kommunikasie in organisasies: Die kommunikasieproses, formele vergaderings, die onderhoud, beplanning en strukturering van boodskappe, interkulturele kommunikasie. |
| Modulekrediete | 9.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Slegs finalejaar |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App